Richard Stallman

Richard Matthew Stallman
Richard Stallman in 2014
Gebore16 Maart 1953 (1953-03-16)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepPresident van die Free Software Foundation
Bekend virFree software movement, GNU, Emacs, GCC
Ouer(s)Alice Lippman en Daniel Stallman
Webwerfwww.stallman.org
[[Lêer:|128px|class=skin-invert]]

Richard Matthew Stallman (gebore op 16 Maart 1953 in Manhattan, New York Stad) is 'n Amerikaanse aktivis vir vrye sagteware, kuberkraker en programmeerder – ook onder sy voorletters as RMS bekend. Stallman is die stigter van die GNU-projek. Aan hom word 'n beduidende aandeel van die sukses van GNU/Linux toegeskryf, en hy was die eerste voorsitter van die Free Software Foundation, waar hy onder meer die GNU General Public License ontwikkel het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search